gaan na Hoofinhoud oor

Voorskool

Welkom by Toktokkie Jungle

“Klein treë na 'n blink toekoms”

Toktokkie Jungle Pre-Primary School is 'n tweetalige skool (Afrikaans / Engels) in Durban-Noord wat spesialiseer in die onderrig van kleuters vanaf + -4 maande tot graad R.

ONS SKOOLVISIE

Om 'n uitstekende kleuterskool te bestuur wat gebaseer is op uitstekende onderwys, gesonde finansiële bestuur, optimale groei en standvastige waardestelsel, waar elke kleuter veilig en gelukkig kan voel.

FASILITEITE

Opvoedkundige speelgoed
Fietse
Bromponies
Trek-en-druk-toestel
Sandput
Verskeie balanseringstoestelle
Groot skaduryke speelgrond
En baie meer

Durban-Noord Kollege is 'n tweetalige laerskool en hoërskool wat op dieselfde terrein as Toktokkie geleë is.

https://toktokkiejungle.co.za/

Terug na bo
Afrikaans